Ouma, oupa ek sit vandag en dink trug aan all die dae, goeies, slegtes en alles tussen in.
Ek kan ontdou die dae toe ons moes lank ry om te kan kuier, hoe ek op ouma se heupe sit en hoe daar altyd lekkers in oupa se kleure kas was vir ons om te vind. Ek kan die plaas dae ontdou waar ons heel dag swem, heeldag DSTV cartoons kyk en vir altyd pers voete kry van die moerbye.
Nou se dae is dit waar ek werklik jullie baie meer waardeer en meer om my will he. Ek will van all die ou ou dae weet en hoe julle toe was, ek will julle ken as kinders en die ou dae saam met julle geniet. Ek will so feel as moontlik stukke van jullie in haal en saam my hou so dat ek weet part van wie ek is kom van jullie af.
Maar soos dit al gese is, ‘Dis nou die ander se beurt” ek weet ek kan niet selfsigtig wees en jullie vir myself hou nie.
Ek en E gaan julle sooooo baie miss dis hartseer. Maar ons gaan well ons avontuur bespreek en the land lekker saam toer.
Ons hassies is baie lief vir julle ou mensies.
P.S. Ontdou om altyd te skype!!!
Afrikaan ^^
————————————
English vv
Grandma, Grandpa, today I sit here thinking about all the days, good, bad and everything in between.
I can remember how I use to sit on Grandmas hips, how there was always sweets to be found in Grandfathers cupboard. I remember all the time spent in the pool, days spent watching DSTV Cartoons and those days where we would have purple feet from the mulberries.
These days is where I really started to appreciated your present. I want to know about the good old days, how things use to be and enjoy them with you. I want to inhale as many part of you so that I can keep them with me so that I know that part of me is from you. As we have been saying “Its the others time” I know I can’t be selfish and keep you all to myself.
E and I will miss you an awful lot, its sad, but we will defenatly organise our adventure and tour Africa flat.
PS. Remember to Skype.
No comments:
Post a Comment